Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
KRIEGE, L.K.; JOOSTE, J.L. and VLOK, P.J.. A framework for establishing a human asset register for the improved management of people in physical asset management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.77-89. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-4-1549.
Mense is krities tot die suksesvolle bestuur van fisiese bates. Lynbestuurders word toenemend verantwoordelik vir menslike bestuursaktiwiteite, wat tradisioneel binne die menslike hulpbronbestuur afdeling geplaas is, maar daar is gereeld 'n tekort aan effektiewe menslike bestuursvaardighede. 'n Raamwerk is ontwikkel om 'n menslike bateregister saam te stel om sodoende batebestuurders te ondersteun om die bestuur van mense te verbeter. Die voorgestelde raamwerk verskaf 'n generiese stapsgewyse benadering om 'n gestruktureerde weerspieëling van menslike dimensionele informasie te bewerkstellig om sodoende die toepassing van menslike bestuur deur batebestuurders te fasiliteer. Gestruktureerde kenneronderhoude het die voorgestelde raamwerk gevalideer as 'n pragmatiese metode om die geïdentifiseerde probleem aan te spreek.