SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

KRUGER, P.S.  y  YADAVALLI, V.S.S.. Probability management and the flaw-of-averages. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.1-17. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-4-1572.

Onsekerheid is altyd teenwoordig, en is 'n integrale deel van die lewe. Die herkenning van die bestaan van onsekerheid en die moontlike gevolge vir besluitneming mag belangrik wees vir die winsgewendheid, finansiële sukses en selfs die voortbestaan van 'n organisasie. 'n Relatief nuwe konsep het onlangs verskyn as deel van operasionele navorsing / bestuurswetenskap bekend as waarskynlik-heidsbestuur. Hierdie artikel sal poog om 'n kort inleiding te verskaf tot die konsep van waarskynlikheidsbestuur en die motivering agter die ontwikkeling daarvan. Een van die belangrike dryfvere agter hierdie ontwkkeling is die fenomeen bekend as die 'gemors-vangemiddeldes'. Die gemors-van-gemiddeldes het belangrike gevolge in bedryfsingenieurswese, finansiële, ekonomiese en besigheids-modelle. Die klassieke koerantverkoperprobleem sal as n illustratiewe voorbeeld gebruik word. Die hoofdoelwit van hierdie publikasie is egter om die mees belangrike eienskappe van die gemors-van-gemiddeldes te bespreek. Dit sal sommige van die belangrikste generiese faktore wat 'n invloed mag hê op die bestaan en die erns van die gemors-van-gemiddeldes ondersoek, en poog om die verwagte gevolge daarvan te kwantifiseer. Verskeie modelle sal ontwikkel word, en eksperimente sal uitgevoer word deur gebruik te maak van Microsoft Excel en 'n eksperimentele benadering gebaseer op Monte Carlo simulasie modellering.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons