SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

DAVIES, E.  y  VAN DER MERWE, K.R.. Methodology to produce a Water and Energy Stream Map (WESM) in the South African manufacturing industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.219-229. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-3-1657.

Die toenemende vraag, kapasiteit en hulpbron beperkings het gelei tot die styging van water en energie koste in Suid-Afrika. Die Suid-Afrikaanse vervaardigingsbedryf bly die derde grootste verbruiker van water en die tweede grootste verbruiker van energie in terme van nasionale verbruik. Die verbetering van water en energie doeltreffendheid word al hoe meer belangrik vir beide organisasie sukses en nasionale ekonomiese volhoubaarheid. Hierdie artikel verteenwoordig die lenige water- en energiestroom kartering-raamwerk wat ontwikkel is vir die vervaardigings bedryf met die spesifieke doel om water en energie intensiteit te verlaag. Soos met die tradisionele waardestroomkarteringinstrument, fokus die water- en energiestroom kartering op die uitskakeling van spesifieke vermorsing van water en energie binne 'n proses. Water en energie vermorsing kategorieë wat gebruik gaan word in samewerking met die raamwerk word ook bespreek. Die hoofdoel van hierdie artikel is om besonderhede oor die proses van die skep van die water- en energiestroom kartering te beskryf, sowel as die statistiese vooruitskatting metodologie wat gebruik is om die basislyn water en energie vraag data vas te stel. Die uitkoms van die implementering van die raamwerk is die toekomstige staat water- en energiestroom kartering, wat effektief 'n bloudruk is vir hoër water en energie doeltreffendheid binne 'n bestudeerde proses.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons