SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

STIMIE, J.E.  and  VLOK, P.J.. A mechanism for the early detection and management of physical asset management strategy execution failure. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.158-173. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-3-1651.

In die artikel word 'n meganisme voorgestel wat deur fisiese batebestuur praktisyns sowel as akademici gebruik kan word tydens die vroeë identifikasie en bestuur van fisiese batebestuur strategie uitvoering faling (FBBSUF). In die strewe om hierdie doelwit te bereik word die navorsingsmetodologie wat gebruik word in die skep van teorie deur middel van gevalle studies, toegepas. Die artikel begin met 'n oorsigtelike bespreking van intydse besigheidstrategie en strategie-uitvoerings literatuur en meer spesifiek fisiese batebestuur strategie faling. Die fisiese batebestuur strategie uitvoering afdwingingsmeganisme (FBBSUAM) word hierna voorgestel. Validasie van alle aspekte van die FBBSUAM vind plaas binne 'n organisasie met baie groot investering in fisiese bates. Die gevolgtrekking aan die einde van die studie is dat die FBBSUAM wel organisasies kan help met die vroeë identifikasie en bestuur van FBBSUF.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License