SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue2How to control process variability more effectively: The case of a B-complex vitamin production process author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

FIENBERG, M.L.; HARTMANN, D.  and  HATTINGH, T.. Strategic production line synchronisation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.218-233. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-2-1391.

'n Gevallestudie is by die alleenverskaffer van suspensiestutte vir 'n spesifieke motorvervaardiger geloods. Die vervaardiger kan tans die vraag van die kliënt bevredig, maar dit is as gevolg van 'n groot voorraad van voltooide goedere en werkstukke in proses. Die fabriek bedryf twee vervaardigingsprosesse wat met 'n groot buffer van werkstukke in proses geskei word. Dit ontkoppel effektief die produksieprosesse. Die doel van hierdie studie is om die werk-in-proses buffer te verminder. Dit vereis dat die prosesse gesinkroniseer moet word sonder dat die betroubaarheid verminder word. n Gereedskapstuk wat die tyd, gehalte en masjienkapasiteit in ag neem is ontwikkel om die impak van produksielyn sinkronisering op die maatskappy se vertoning te bepaal. Daar is gevind dat die produksielyn sinkronisering verskeie voordele vir die verskaffer inhou, onder andere vermindering van lotgrootte, laer voorraad-vlakke en korter leitye. Dit het die verskaffer toegelaat om die vloei in die fabriek te verbeter deur n trekstelsel bekend te stel. Verbeterde opsig kan lei tot verder verbeterde probleemoplossing en innovasie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License