Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
DURANDT, C.; SMIT, E.v.d.M. y DU PREEZ, N.D.. Exploiting deterministic maintenance opportunity windows created by conservative engineering design rules that result in free time locked into large high-speed coupled production lines with finite buffers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.132-146. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-2-1370.
Konserwatiewe ingenieursontwerpreëls vir groot reeksgekoppelde produksieprosesse lei tot beskikbare vrye tyd (ook bekend as 'kritieke dooie tyd' of 'onderhoudsgeleenthede'), wat indien nie gebruik word nie, onbenutte tyd tot gevolg kan hê. Operateurs is nie in staat om 'n grootskaalse produksieproses op holistiese wyse te beoordeel nie, en mag gevolglik nie besef dat hulle op 'n bepaalde stadium óf die knelpunt is óf dat daar vrye tyd beskikbaar is as gevolg van onderbrekings elders nie. 'n Intydse metode is ontwikkel om vrye tyd akkuraat te bereken en te vertoon, beide wat posisie en grootte betref. Effektiwiteitsverbeterings word aangetoon in grootskaalse produksielopies.