Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
MAHDAVI MAZDEH, M.; JAFARI, M.; AKHAVEN, P. and MOUSAVI, S.J.. Improving product development performance through knowledge outsourcing: a study of the automotive industry in Iran. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.120-131. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-2-1140.
Die dinamiek van die voorkennisverkrygingsproses vir die ontwikkeling van nuwe produkte in die motorvoertuigindustrie word ondersoek om sodoende die impak van die uitkontraktering van die voorkennisverkryginsproses op die nuwe produkontwikkelingsproses te bepaal. Die voorgestelde model is ontwikkel deur 'n literatuurstudie en deur van veelvoudige gevallestudies van motorvervaardigers in Iran gebruik te maak. Die resultate toon dat die uitkontrak-tering van die voorkennisverkryginsproses die produkontwikkelings-proses sal verbeter deur die aanpasbaarheid van die produkontwik-kelingsproses by die mark se vlugtigheid te verhoog met weinige nadele, met betrekking tot die tyd en onkostes, wat van toepassing op die motor-voertuig produkontwikkelingsproses is.