SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue2The role of relationship management in the successful outsourcing of maintenanceNew heuristics for minimising total completion time and the number of tardy jobs criteria on a single machine with release time author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

BAM, L.  and  VLOK, P.J.. Towards a framework for systemic creativity in engineering organisations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.95-108. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-2-1288.

Hierdie artikel volg op vroeër navorsing wat 'n saak gemaak het vir die ontwikkeling van 'n raamwerk om verhoogde, volgehoue, kreatiewe aktiwiteit in ingenieursorganisasies te verseker. 'n Mylpaal in die ontwikkeling van so 'n raamwerk is die identifisering van die elemente van kreatiwiteit wat in ag geneem moet word. Hierdie navorsing hersien die literatuur oor die stelselperspektief op kreatiwiteit om sewe elemente van kreatiwiteit wat in die literatuur voorgestel word te identifiseer. 'n Literatuuroorsig van elkeen van hierdie sewe elemente word aangebied om (i) te bepaal of die element in die raamwerk ingesluit moet word; (ii) die element te definieer vir die doel van die raamwerk; en (iii) vas te stel of enige outeur 'n aspek van kreatiwiteit voorstel wat nie onder een van die sewe elemente soos wat hul hier definieer is bygewerk kan word nie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License