SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número1Two-commodity perishable inventory system with bulk demand for one commodityQuality performance: The case of construction projects in the electricity industry in Kenya índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

YETKIN, M.E. et al. A fuzzy approach to selecting roof supports in longwall mining. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.162-177. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-1-1366.

'n Die selekteer van die regte masjinerie en toerusting speel 'n sleutelrol vir myn werwe en mynmaatskappye. Daar is baie faktore wat dié besluit beïnvloed en numeriese of nie-numeriese waardes kan aan hierdie faktore toegeken word. Om die regte besluit te neem, moet ingenieurs al die kriteria wat die besluit mag beïnvloed oorweeg. Hiervoor word multi-kriteria besluitneming-strategieë gebruik. As gevolg van tegnologiese ontwikkelinge, het die steenkoolontginning van ondergrondse myne drasties toege-neem en is meganisering van dié myne onvermeidelik. Die belang van aangedrewe plafonstutte het veral toegeneem as gevolg van die vinnige tempo van skag verlenging. 'n Wasige analitiese hiërargieproses en wasige doelbeplannings-model word gebruik om die gepaste aangedrewe plafonstutte te kies. Die prosedure word toegepas op 'n ondergrondse steenkool-myn. Sewe aangedrewe plafonstutte word met mekaar vergelyk; die vergelyking neem 24 besluitnemingskriteria, wat onder vier hoofafdelings verdeel is, in ag. Gevolglik word die mees geskikte plafonstut gekies en aanbeveel.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons