Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
CRUZ-DOMINGUEZ, O. and SANTOS-MAYORGA, R.. Artificial intelligence applied to assigned merchandise location in retail sales systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.112-124. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-1-1192.
'n Metode om die toekenningsproses van stoorplekke vir goedere in 'n pakhuis te verbeter, word voorgehou. 'n Nadeel van die bestaande beleide in die literatuur is dat die goedere slegs toegeken word op grond van die verkoopvolume en die omset wat dit verteenwoordig. In sommige gevalle is dit egter nodig om ander aspekte, soos familie groeplidmaatskap, die fisiese eienskappe van die produkte en hulle verkoopspatroon, te oorweeg om 'n integrale beleid te formuleer. Hierdie artikel beskryf 'n alternatief vir die voorafgenoemde proses deur van Flexsim®, kunstmatige neurale netwerke en genetiese algoritmes gerbuik te maak.