Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
BEYENE K.T.; SHI, C.S. y WU, W.W.. Linking culture, organizational learning orientation and product innovation performnace: The case of Ethiopian manufacturing firms. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.88-101. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-1-1334.
Deur die gebruik van peilingdata van tekstiel- en leerproduk vervaardigers in Etiopië word die invloed van die huidige nasionale kulturele milieu (dit sluit die afstand tot krag, kollektivisme, manlikheid en onsekerheidsvermyding) op die organisatoriese leer, oriëntasie en produkinnovasie bestudeer. Verder word die matigende rol van sektortipe en eienaarskapstruktuur op die onderlinge verhoudinge beoordeel. Die resultaat toon dat die huidige nasionale kulturele milieu die leer- en innovasieaktiwiteite negatief beïnvloed. Dit toon ook dat, terwyl die sektortipe nie 'n noemenswaardige invloed het nie, die eienaarskapstruktuur die onderlinge verhouding tussen kultuur, leeroriëntasie en produkinnovasie daadwerklik beïnvloed.