Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
KATZ, B.R.; DU PREEZ, N.D. and LOUW, L.. Alignment of internal and external business and innovation domains. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.61-74. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-1-1247.
"Instead of being really good at doing some particular thing, companies must be really good at learning how to do new things" [1]. Die vermoë om iets nuut te doen berus op beide die identifisering en bemeestering van die nuutheid, sowel as die belyning van die bestaande maatskappy met hierdie nuwe wending. Hierdie artikel belig die belyning van innovasie aktiwiteite binne die onderneming met die algemene besigheidstrategie asook infrastruktuur. 'n Innovasiestrategie belyningsmodel word voorgestel. Hierdie model ondersteun belyning deur identifisering van die drywer van verandering en die impak daarvan op ander besigheidsareas.