Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
CHEN, C.H. et al. The design and implementation of a garbage truck fleet management system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.32-46. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-1-982.
Die verbetering van wolkverwerking en mobiele verwerkings-tegnieke het gelei tot die beskikbaarheid van 'n groot verskeidenheid mobiele toepassings. 'n Voorbeeld hiervan is 'n toepassing wat die onmiddellike ligging van 'n vullistrok, die ligging van vullis versamelpunte en die voorspelde aankomstye van die vullistrokke aan die gebruiker verskaf. Die energieverbruik van die toepassings is ook van belang en 'n geoptimeerde energie-besparingsmeganisme vir die opdateer van boodskappe (wat inligting rakende die vullistrok se ligging bevat) word in hierdie artikel ontwerp en geïmplementeer. 'n Opdateringsboodskap rapporteer die vullistrok se ligging en voorspelde aankomstyd. Gevallestudies toon dat die gemiddelde akkuraatheid van die voorspelde aankomstyd 81.45% is. Die energieverbruik van die toepassing is 2880 keer minder as dié van 'n tradisionele mobiele toepassing. Gevolglik kan die voorgestelde vullistrokvlootbestuur-stelsel 'n baie akkurate aankomstyd voorspelling aan gebruikers gee terwyl dit min energie verbuik.