SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue1Trends in a South African industrial engineering research journal: A textual information analysis perspectiveAn integrated performance management framework for a multi-business company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

TEOH, W. L. et al. Exact run length distribution of the double samplingchart with estimated process parameters. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.20-31. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-1-978.

Aangesien die lopielengte verdeling in die algemeen baie skeef is, bestaan daar kommer oor die gebruik van die gemiddelde lopielengte (ARL) kriteria, omdat kritiese informasie op die beheerkaart gemis mag word. Dit is dus belangrik om die totale lopielengte verdeling van 'n beheerkaart te ondersoek, voordat die kaart geïmplementeer word. In hierdie artikel word die persentiele van die lopielengte verdeling van die dubbelmonster (DS) kaart met geskatte prosesparameters bereken. Kennis van die persentiele van die lopielengte verdeling gee 'n meer omvattende verstaan van die verwagte lopielengte vertoning. Dié addisionele informasie sluit die vroeë vals alarm, die skeefheid van die verdeling en die mediaan van die lopielengte (MRL) in. 'n Vergelyking van die lopielengte verdeling tussen optimale ARL-gebaseerde en MRL-gebaseerde DS kaart met geskatte proses parameters word voorgehou. Voorbeelde word ook voorgehou om beoefenaars te help om die beste weergawe van die DS kaart met geskatte proses parameters vir hul toepassing te kies.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License