SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

MARES, A.  and  DOMINGUEZ, J.. Robust design in generalised linear models for improving the quality of polyurethane soles. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.152-166. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/26-3-1181.

'n Groot aantal probleme word in 'n poliuretaansoolgietproses ervaar en dit lei tot verskillende defekte in die sool. Hierdie defekte veroorsaak noemenswaardige Verliese vir die maatskappy. Om die produk gehalte te verbeter en die aantal defekte te verminder word 'n eksperimentele robuuste ontwerp uitgevoer. Aangesien die reaksieveranderlike binêr is, is veralgemeende lineêre modelle vir die statistiese analise gebruik. Die operasionele metodiek het die persentasie defekte verminder en die eksperimentele tegniek en beheerstelsels gekombineer om sodoende 'n hoër gehalte produk en 'n vermindering in kostes te verkry.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License