Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
STEYN, H. y SCHNETLER, R.. Concurrent projects: How many can you handle?. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.96-109. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/26-3-1104.
Die aantal projekte wat 'n persoon gelyktydig kan hanteer is relevant in strategiese beplanning en in projek portefeuljebestuur. Internasionaal is die de facto standaard blykbaar dat mens nie gelyktydig op meer as twee of drie projekte behoort te werk nie; maar daar is verskeie faktore wat hierdie syfer kan beinvloed. Empiriese data vanuit sommige Suid-Afrikaanse sektore toon dat mense tipies gelyktydig op veel meer as twee of drie projekte werk. In hierdie artikel is faktore wat die aantal projekte waarop 'n persoon gelyktydig kan werk geidentifiseer, sodat dit in verdere studies ondersoek kan word. Idees vir die optimale aanwending van sleutelhulpbronne word ook voorgestel.