Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
YADROITSAVA, I.; ELS, J.; BOOYSEN, G. and YADROITSEV, I.. Peculiarities of single track formation from TI6AL4V alloy at different laser power densities by selective laser melting. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.86-95. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/26-3-1185.
Hierdie artikel beskryf die geometriese karakterisering van enkel bane wat deur selektiewe laser smelting (SLS) teen verskillende laser energievlakke (20-170 W) en skandering snelhede (0.1-2.0 m/s) vervaardig is. 'n Simulasie van temperatuurverspreiding gedurende prosessering is uitgevoer. Gevolgtrekkings aangaande die optimale proses parameters en kenmerkende eienskappe van SLS van Ti6Al4V teen lae en hoé laser krag en skandering spoed is uitgevoer. Ontleding van temperatuurvelde skep geleenthede om onderdele met gewenste eienskappe te vervaardig deur middel van SLS.