Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
LIN, C.-J. y MA, K.-T.. Model and algorithms of the fuzzy three-dimensional axial assignment problem with an additional constraint. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.54-70. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/26-3-802.
'n Praktiese, wasige, driedimensionele aksialetoekenningsmodel word voorgehou en twee doeltreffende algoritmes om die model op te los word voorgestel. Die model word toegepas op die spanprestasiebestuur in 'n maatskappy met die doel om die spanlede se vertoning te verbeter. Twee algoritmes, naamlik die indeksgebaseerde vertak-en-begrens algoritme en die f-g kompromie algoritme, word voorgestel. 'n Numeriese voorbeeld word ter illustrasie van die twee algoritmes voorgehou. Die resultate toon dat die voorgestelde algoritmes doeltreffend en akkuraat is. Twee spesiale gevalle word ook bespreek.