Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
PESIC, D.; PESIC, A.; IVKOVIC, S. e APOSTOLOVIC, D.. Fuzzification of the 'TOWS' strategic concept: A case study of the Magneti Marelli branch in the Serbian automotive industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.203-217. ISSN 2224-7890.
'n Wasige benadering tot die kwantifisering van die TOWS (bedregings, geleenthede, swakpunte en sterkpunte) strategiese konsep word bekendgestel. Wasigheidsleer en driehoekige wasige nommers is gebruik om 'n alternatiewe beoordeling van die interne sterk- en swakpunte en eksterne geleenthede en bedreigings in die strategiese alterna-tieweontwikkelingsproses en strategiesebesluitneming te verskaf. Die ontwikkelde wasige model is toegepas op 'n gevallestudie van die bestuurspan van die Magneti Marelli tak in Serwië. Dit is die grootste verskaffer in die Serwiese voertuigindustrie. Die resultate is bespreek en voorstelle vir verdere navorsing is verskaf.