SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue2Heat treatment of Ti-6Al-4V produced by lasercusingApplication of a system dynamics model to improve the performance of make-to-order production author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

BENSON, J.M.  and  SNYDERS, E.. The need for powder characterisation in the additive manufacturing industry and the establishment of a national facility. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.104-114. ISSN 2224-7890.

Die eienskappe van die poeiers wat gebruik word vir toevoegingsvervaardiging kan 'n noemenswaardige invloed op die prosesdoeltreffendheid en die gehalte van die finale produkte hê. Poeiergroottes en morfologieë moet geoptimeer word vir 'n spesifieke proses en dit vereis dat fasiliteite hierdie metings moet doen. Die gehalte van die poeier lotte moet ook verseker word. Die daarstelling van 'n nasionale poeier karakteriseringsfasiliteit is deur die Titaan Bevoegdheidsentrum identifiseer as 'n kritiese ondersteuningsmiddel vir die ontwikkeling van 'n Suid-Afrikaanse titaanmetaalindustrie. Hierdie artikel bespreek die effek van verskillende poeiereienskappe op die selektiewe lasersinterprosesse asook die ontwikkeling status van hierdie nasionale fasiliteit.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License