SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue1Preventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SEYEDHOSSEINI, S.M.  and  EBRAHIMI-TALEGHANI, A.. A stochastic analysis approach on the cost-time profile for selecting the best future state map. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.267-291. ISSN 2224-7890.

Volgens die literatuur oor waarde stroom kartering (VSM) is die tydfaktor die enigste rede vir die kies van die beste eienskap toestand kaart (FSM) bo die ander voorgestelde alternatiewe. FSM word gekies as die beste opsie omdat dit die kortste totale produksie lei tyd het. Hierdie artikel oorweeg die kostefaktor in die FSM seleksie proses saam met die tydfaktor. Dus, vir elkeen van die voorgestelde FSM kaarte word die koste-tyd profiel gebruik. Twee faktore wat van uiterste belang vir die kliënt en vervaardiger is, naamlik die totale produk lei tyd en die direkte koste van die produk, is hersien en analiseer deur die area onder die koste-tyd profiel kurwe te bereken. Hierdie area staan bekend as die koste-tyd belegging. Verder word veranderlikheid in die gegenereerde data bestudeer in elk van die koste-tyd profiele, sodat die beste FSM meer presies gekies kan word. Die beste FSM is bepaal deur 'n voorgestelde treë-vir-treë stogastiese analise metode en 'n nie-parametriese Kernel skatting van die waarskynlikheiddigtheidfunksie van die koste-tyd belegging. Die seleksie van die beste FSM is dus nie net op die minimum verwagte koste-tyd belegging gekies nie, maar ook op die minimum verwagte veranderlikheid van die koste-tyd belegging. Deur hierdie metode van FSM seleksie sal fabrikante beide die koste faktor en die veranderlikheid in die gegenereerde data, en die tyd faktor in ag neem. Dienooreenkomstig sal die besluitnemingsproses gladder en meer logies verloop as tradisionele metodes. Laastens, om die doeltreffendeheid en toepasbaarheid van dié voorgestelde metode te ondersoek, word dit toegepas op 'n gevallestudie van 'n industriële onderdele fabrikant in Iran.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License