Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
KRAUSE, W. y SCHUTTE, C.S.L. A perspective on open innovation in small- and medium-sized enterprises in South Africa, and design requirements for an open innovation approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.163-178. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel bied die sleutel resultate van verkennende navorsing gerig op die begrip van die huidige landskap in Suid-Afrika ten opsigte van middelslag en klein besighede se aptyt vir en die gebruik van oop innovasie. Die opname is gedoen onder maatskappye wat deel uitmaak van 'n sake-netwerke groep op Linkedln, en ondersoek die huidige gebruik van oop innovasie, asook die beplande gebruik van oop innovasie. Samewerking is die benadering meestal verkies deur middelslag en klein besighede, met kliënte en verskaffers as die voorkeur innovasie vennote. Die artikel stel verder ontwerpvereistes voor vir 'n oop innovasie benadering gebaseer op die bevindinge van die opname. Die ontwerpvereistes word ontwikkel ter voorbereiding vir 'n meer volledige oop innovasie benadering vir middelslag en klein besighede. Vyf en twintig vereistes word in totaal groepeer in vyf funksionele kategorieë.