SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número1Project activity analysis without the network modelA model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturer índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

ALI, B. et al. Improved method for stereo vision-based human detection for a mobile robot following a target person. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.102-119. ISSN 2224-7890.

Die interaksie tussen mense en robotte is 'n fundamentele behoefte vir ondersteunende- en dienslewerende robotte. Die robotte se vermoë om mense op te spoor en dan te volg is 'n basiese vereiste vir die interaksie tussen mense en robotte. 'n Nuwe benadering tot die opsporing en geteikende volg van mense deur 'n mobiele robot word bekendgestel. Die navorsing is op vroeër metodes wat van stereovisie gebruik gemaak het, gegrond. Die ouer algoritme is gegrond op die aanname dat net een persoon teenwoordig is in die robot se teiken omgewing - dié algoritme kon nie meer as een persoon in die robot se omgewing hanteer nie. Die nuwe metode los hierdie probleem op deur die Haar-gebaseerde menslike opsporingstegniek te gebruik. Dit sluit 'n teikenpersoonseleksie stap in voor volging begin. Verder word die volgmetode voor die Kalman filter beraming geïmplementeer. Die Pioneer 3AT robot, wat met stereokameras en sonars toegerus is, is as toetsplatform gebruik.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons