Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
VISSER, J.K. and BOTHA, T.A.. Evaluation of the importance of the 39 subjects defined by the global forum for maintenance and asset management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.44-58. ISSN 2224-7890.
Die 'Global Forum on Maintenance and Asset Management' (GFMAM) is in 2011 gestig om verskeie kundiges, praktisyns, akademici, en ander professionele persone wat betrokke is in die kundigheidsarea van bate- en instandhoudingsbestuur met mekaar in kontak te bring. Die hoofdoelwit van GFMAM is om kennis, standaarde, en opleiding te bevorder in die instandhouding- en batebestuursprofessies. Ten einde hierdie doelwit te bereik het die GFMAM 'n batebestuur landskap dokument ontwikkel. Die dokument bevat 'n lys van 39 kundigheidsareas wat in ses hoof onderwerpareas gegroepeer is. Hierdie artikel bespreek die resultate van twee opnames wat uitgevoer is om die belangrikheid van die 39 kundigheidsareas te bepaal. Respondente is versoek om die belangrikehid van elk van die 39 areas te verskaf op 'n 5-punt skaal. Volgens die opname is die vyf belangrikste onderwerpareas 'batebestuur strategie en doelwitte', 'batebestuur beleid', 'strategiese beplanning', 'batebestuur beplanning', en 'batebestuur leierskap'.