SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue1Microstructure and mechanical properties of direct metal laser sintered TI-6AL-4VA decision support model to determine the critical success factors of asset management services author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SCHNETLER, R.; STEYN, H.  and  VAN STADEN, P.J.. Characteristics of matrix structures, and their effects on project success. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.11-26. ISSN 2224-7890.

Eienskappe van matriks strukture en hul effek op drywers van projeksukses - naamlik kommunikasie, samewerking, en vertroue tussen projek-spanlede - is ondersoek. Eienskappe wat verwag was om positief met projeksukses te korreleer het meestal wel positief gekorreleer met die drywers van sukses. Eienskappe wat verwag was om negatief met projeksukses te korreleer het egter nie sulke beduidende korrelasies getoon nie; sommige het selfs positief gekorreleer met projeksukses. Drywers van sukses het ook positief gekorreleer met waargenome projeksukses. 'n Voorgestelde model illustreer die verwantskappe tussen matriks-eienskappe op kommunikasie, samewerking, en vertroue tussen spanlede, en die uit eindelike effek op projekprestasie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License