SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

DINIS-CARVALHO, J.; ALVES, A.C.  and  SOUSA, R.M.. Moving from job-shop to production cells without losing flexibility: A case study from the wooden frames industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.212-225. ISSN 2224-7890.

Sellulêre produksie word gewoonlik gesien as 'n kombinasie van werkswinkel en vloeilyn benaderings en in die proses word die groot nadele van beide die benaderings, naamlik die lae produktiwiteit van werkswinkels en die lae aanpasbaarheid (in terme van produk variëteit) van vloeilyne, verminder. Die implementering van 'n produksie sel in 'n houtraamvervaardigingsaanleg, wat aanvanklik as 'n tradisionele werkswinkel uitgelê is, word beskryf. Hierdie implementering vind plaas sonder om die aanleg se aanpasbaarheid te beïnvloed terwyl die produktiwiteit verhoog word. Deur 'n hoogs aanpasbare produksie sel te implementeer word noemenswaardige verbeteringe in die sisteem se algehele verrigting en gehalte verwag. Hierdie verwagtinge is inderdaad bereik en die implementering is dus as suksesvol beskou.

        · abstract in English     · text in English

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License