SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

PIETERSE, W.; GROBBELAAR, S.  e  VISSER, J.K.. Evaluating the ability of decision-makers to estimate risks effectively in industrial applications. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.9-24. ISSN 2224-7890.

Verskeie faktore moet in ag geneem word in risikobestuur wat die effektiewe beheer van risikos voordelig of nadelig beïnvloed. 'n Verbetering in die kwaliteit van risiko analise kan risikobestuurders en besluitnemers help om meer akkurate besluite te neem tot voordeel van alle belanghebbers. Die doel van hierdie studie was om die effektiwiteit van die mees algemene risiko bepaling metodes te evalueer. Twee besluitnemingsprobleme en twee risiko-analise probleme is vir groepe respondente voorgehou, en respondente is versoek om 'n korrekte keuse te maak uit 'n lys moontlike oplossings. Die resultate toon dat ouderdom of ervaring nie 'n betekenisvolle invloed op 'n effektiewe besluit of keuse met betrekking tot risikobestuur het nie. 'n Betekenisvolle assosiasie is wel waargeneem tussen 'n hoër vlak van professionele kwalifikasie en die korrekte keuse, wanneer 'n besluitnemingsprobleem sonder dat 'n besluitboom verskaf is.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons