Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
BECERRA, M.B. et al. Development of an eco-efficient product/process for the vulcanising industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.148-160. ISSN 2224-7890.
Die ontwikkeling van 'n omgewingsdoeltreffende produk of proses, wat verbeterde meganiese eienskappe het as gevolg van die toevoeging van natuurlike vesels in die EPDM ('n tipe polimeer) rubber formulering word voorgehou. Die optimiseringsanalise is gedoen deur 'n breukdeel faktoriaal ontwerp 211-7. Verskillende formulerings is geëvalueer deur 'n multi-reaksie wenslikheidsfunksie met die doel om doeltreffende vlakke vir die vervaardigingstydsiklus te vind en sodoende die meganiese eienskappe van die produk te verbeter en die roumateriaalkoste te verminder. Die ontwikkeling van 'n omgewingsdoeltreffende produk of proses genereer 'n volhoubare alternatief tot konvensionele vervaardiging. of Robotic Engineering, UPG.