Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
COLLINS, J.E.T. and BRIGHT, G.. Nintendo Wii remotes provide a reconfigurable tool-changing unit with an automatic calibration capability. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.135-147. ISSN 2224-7890.
Modulêre masjiene binne die herkonfigureerbare vervaardigingsparadigma vereis addisionele modules om die stelsel se vermoë te verbeter. 'n Gereedskapveranderingseenheid is ontwikkel as een van hierdie modules. Die eenheid moet in staat wees om doeltreffend aan te pas tot veranderinge in die konfigurasie van die masjien. Dit het gelei tot die ontwikkeling van 'n intydse driedimensionele opsporingstelsel sodat die module veranderinge in die posisie van die spil kan bepaal. 'n Ekonomiese posisioneringstelsel is ontwikkel deur die gebruik van Nintendo Wii afstandbeheer kontroles. Hierdie artikel bespreek die ontwikkeling, implementering en toets van die posisioneringstelsel.