SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número2Managing uncertainty in typical mining project studiesNintendo Wii remotes provide a reconfigurable tool-changing unit with an automatic calibration capability índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 1012-277X

Resumen

AL -GHAMDI, K.A. A survey of the practices of the approaches taught in an Industrial Engineering undergraduate programme. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp. 121-134. ISSN 1012-277X.

Die Saoedi arbeidsmark ervaar deesdae intense kompetisie tussen plaaslike gegradueerde bedryfsingenieurs en bedryfsingenieurs van buitelandse universiteite. Dit het die plaaslike bedryfsingenieurswese departemente gedwing om van hul akademiese programme se standaarde te verbeter. Insiggewende inligting kan ingewin word deur alumni te kontak en na hul persepsies oor hulle akademiese opvoeding te vra. Empiriese ondersoeke op hierdie benadering gegrond word egter selde gepubliseer. Hierdie studie doen egter verslag oor die resultate van 'n peiling, wat bedoel is om die verskil tussen dit wat toegepas word in die industrie en dit wat onderrig word by die Koning Abdulaziz Universiteit, te bepaal. Die studie bespreek nie net die hoofeienskappe van die alumni se werkgewers nie, maar toon ook dat ingenieursekonomie die mees toegepaste tegnieke behels, terwyl ingenieursbestuur die mees toegepaste benaderings behels. Die beperkte gebruik van bedryfsingenieurswese tegnieke word hoofsaaklik toegeskryf aan swak samewerking van akademici en praktisyns en die eenvoudige aard van die probleme op universiteit aangeraak teenoor die ingewikkelde probleme in die industrie. Om sekere van hierdie geïdentifiseerde probleme aan te spreek word die adviesraadslede aangemoedig om meer in oorleg met die industrie die kurrikulum te ontwerp en om 'n probleem georiënteerde leerplan aan te neem.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License