SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 número2Additive manufacturing as an enabler for enhanced consumer involvementThe possible influence of risk management, forecasting, and personnel training in physical asset management índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 1012-277X

Resumen

SMITH, R.A.; BESTER, A.  y  MOLL, M.. Quantifying Quality Management System performance in order to improve business performance. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp. 75-95. ISSN 1012-277X.

Die huidige metodes om gehaltebestuurstelsels se prestasie te beoordeel word ondersoek. 'n Metode om gehaltebestuurstelsels se prestasie te kwantifiseer word bekendgestel om as 'n verwysing vir verbeterde gehaltebestuurstelsels op te tree. Die studie toon dat, deur metadata in historiese of huidige gehaltebestuurstelsels se interne oudit data in te voer, dit moontlik is om, met die verloop van tyd, waardevolle data te onttrek. Hierdie data strek van hoë vlak, strategiese, rigting-georiënteerde insig tot proses doeltreffendheid en implementasievlak leiding. Dit is vermag deur 'n herhaalbare proses van oorsaak-en-gevolg data en prosesgevolg data in die gehaltebestuurstelsel in te voer en gevolglik die addisionele metadata te analiseer.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License