SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue2A location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution networkThe role of relationship management in the successful outsourcing of maintenance author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

CAMPBELL, R.I. et al. Additive manufacturing as an enabler for enhanced consumer involvement. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.67-74. ISSN 2224-7890.

Hierdie artikel is geskoei op die gebruik van toevoegingsvervaardiging om kliënt insette en voorkeure in te sluit by die ontwikkeling van nuwe produkte. Die tegniek word die Kliënt Interaksie deur Funksionele Prototipes (CIFP) genoem. Die CIFP filosofie is al bewys in verbruikers- en mediese produkte. Verdere konsepte vir die gebruik van toevoegingsvervaardiging om kliënt betrokkenheid te bevorder is die die outeurs ontwikkel. Hierdie artikel bespreek die uitgebreide gebruik van CIFP om innoverende nuwe produkte te ontwikkel by die Vaal Universiteit van Tegnologie ter ondersteuning van navorsers wat steun van die Industriële Ontwikellings Korporasie (IDC) en die Tegnologie en Innovasie Agentskap (TIA) ontvang. Die artikel bespreek verder 'n nuwe metode vir verbruiker interaksie soos ontwikkel by Loughborough Universiteit, bekend as Rekenaar gesteunde Verbruiker Ontwerp (CaCode). Dié tegniek laat ontwerp-leke toe om 'n bestaande produk aan te pas om aan hulle vereistes te voldoen. Hierdie aanpassing is beperk binne voorafbepaalde parameters om te verseker dat die finale ontwerp funksioneel en vervaardigbaar is.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License