Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
MARSUDI, M. y SHAFEEK, H.. Cycle time analysis of tipping trailer frame: A case study in a heavy equipment industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.176-188. ISSN 2224-7890.
Die siklustyd vir die voorbereiding van produkte is krities tot die vervaardiging industrie. 'n Vermindering in die operasionele tyd kan lei tot drastiese verbeterings in beide die koste en doeltreffendheid. Siklustydprobleme is egter dikwels moeilik om te analiseer omdat daar baie faktore is wat dit beïnvloed. Hierdie artikel stel 'n siklustydanalise voor van 'n tiepsleepwaraam in 'n swaartoerustingindustrie. Die siklsustydanalise, gebaseer op gemete siklustyd data saam met 'n Arena simulasie, word bespreek. Die studie het bevind dat die vervaardigingsiklustyd 56 ure was en dat hulpbronne onder benut was.