Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
BALOYI, S.; VAN WAVEREN, C.C. e CHAN, K.-Y.. The role of supervisor support in predicting employee job satisfaction from their perception of the performance management system: A test of competing models in engineering environments. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.85-95. ISSN 2224-7890.
Vorige studies van prestasiebestuurstelsels het op die ontwerp van die raamwerk, eerder as die effek daarvan op werknemers, gefokus. Verder is werknemers in ontwikkelende lande dikwels nie ingelig en vertroud met prestasiebestuurstelsels nie. Twee meedingende statistiese modelle om die rol van toesighouerondersteuning te ondersoek word voorgestel. Daar is gevind dat toesighouerondersteuning in die verhouding tussen prestasiebestuurstelsels en werksbevrediging 'n bemiddelaar eerder as 'n moderator is. Toesighouerondersteuning verduidelik dus hoekom werknemers positiewe persepsies van hulle werksgeleenthede koester, gegrond op hul evaluering van die huidige prestasiebestuurstelsel. Toesighouerondersteuning bevorder dus die prestasiebestuurstelsel in ingenieursfirmas.