Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
DU PLESSIS, A.; SEIFERT, T.; BOOYSEN, G. and ELS, J.. Microfocus X-ray computed tomography (CT) analysis of laser sintered parts. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.1, pp.39-49. ISSN 2224-7890.
Mikrofokus X-straal rekenaar-tomografie (RT) is 'n drie-dimensionele (3D) nie-destruktiewe tegniek wat bruikbaar is in baie navorsing en tegnologie velde. Soortgelyk aan twee dimensionele (2D) X-straal inspeksies, laat hierdie 3D tegnologie dit toe om enige materiaal in 3D te ondersoek tot 1 mikron (en hoër) ruimtelike resolusie. In hierdie artikel word 'n karakterisering en demonstrasie van die gebruik van RT aangebied om die 3D volume van laser-gesinterde onderdele te analiseer, insluitend die analise van porositeit, dimensionele metings van krake en ander eienskappe en 'n demonstrasie van kwaliteit toets metodes wat gebruik kan word om vinnig probleme in produksie te identifiseer.