SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

VER LOREN VAN THEMAAT, T.; SCHUTTE, C.S.L.; LUTTERS, D.  and  KENNON, D.. Designing a framework to design a business model for the 'bottom of the pyramid' population. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.190-204. ISSN 2224-7890.

OPSOMMING Hierdie artikel stel 'n strategie vir die ontwikkeling en ontwerp van 'n besigheidsmodel vir die 'bottom of the pyramid' (BoP) populasie voor deur behulp van 'n raamwerk. Deur die 'blue ocean' strategie- en besigheidsmodel-literatuur te gebruik, sowel as deur navorsing oor die BoP te doen, kan die raamwerk 'n sistematiese benadering vir 'n organisasie gee om eers alle aspekte van die BoP en hul omgewing te ontleed en te verstaan, en daarvolgens 'n besigheidsmodel te ontwerp wat die risiko van mislukking en aan die kern vereistes van die BoP voldoen. 'n Capitec Bank gevallestudie illustreer hoe die raamwerk toegepas kan word in die praktyk. Die gevallestudie toon die praktiese voorbeelde wat Capitec gebruik om suksesvol die BoP te betree, met die motiverende logika. Verdere validasie was gedoen dmv onderhoude met kenners in die verwante velde aangeraak in die studie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License