Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
ALEMI, M.A. and AKRAM, R.. Measuring the leanness of manufacturing systems by using fuzzy TOPSIS: A case study of the 'Parizan Sanat' company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.166-174. ISSN 2224-7890.
OPSOMMING Die implementering van maer-vervaardigingkonsepte het 'n wesenlike impak op verskeie industrieë gehad. Baie maatskappye wêreldwyd het gepoog om maer-vervaardiging te implementeer, maar die 'n gebrek aan verstaan van die maer-meeting en die gepaardgaande uitvoering daarvan het die gevolg gehad dat die implementering van maervervaardiging misluk het. Hierdie artikel bied 'n innoverende benadering tot die meet van produksie maerheid deur van wasige TOPSIS gebruik te maak. Hierdie benadering word toegepas op die Parizan Sanat maatskappy.