SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

NGETICH, W.K.  e  MOLL, C.M.. An investigation of industry expectations of industrial engineering graduates: A case study of graduate development programmes in South African universities. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.3, pp.125-138. ISSN 2224-7890.

OPSOMMING Post-apartheid Suid-Afrika, asook die res van die wêreld, het gedurende 2008 en 2009 groot ekonomiese druk ervaar met armoede, werkloosheid, en vaardigheidstekorte wat tot lae produktiwiteitsvlakke en afskaling in arbeid gelei het. Die regering en die sakesektor het as gevolg hiervan herbesin oor vaardigheidsontwikkeling in die belangrikste sektore van die ekonomie. Die oplossing was dikwels geleë in die bedryfstrategieë van organisasies, en daarom is daar veral op bedryfsvlakke gelet op vaartbelyning, kostbesparing, en verskralingsmetodes ten einde kompeterend te bly. Twee faktore het duidelik geraak: die behoefte aan vaardigheidsontwikkeling, en die behoefte aan kostebesparing en optimisering. Hierdie vaardighede is beskrywend en tiperend van bedryfsingenieurswese. Die rol van tersiêre instansies in die uitbreiding van vaardighede is ook 'n kritieke faktor in Suid-Afrika, gerig op die verbetering van produktiwiteit en ekonomiese groei. Hierdie artikel fokus op hierdie belangrike areas, en ondersoek veral die rol van bestaande student, dosente, en bedryfspraktisyns. Die studie wys die rol van hierdie rolspelers uit en hoe hulle saam 'n positiewe rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie kan speel.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons