SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue2Managing risk for success in a South African engineering and construction project environmentPareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problem author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

MATOPE, S.; VAN DER MERWE, A.F.  and  RABINOVICH, Y.I.. Silver, copper and aluminium coatings for micro-material handling operations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.69-77. ISSN 2224-7890.

Die hantering van materiaal op 'n mikroskaal het uitdagings wat daarmee gepaard gaan as gevolg van kleefkragte. Kleefkragte bemoeilik die optel van 'n mikro-onderdeel en, wanneer dit eers opgetel is, is daar selfs 'n groter uitdaging wanneer die part geplaas en gelos moet word. Van der Waalskragte vorm deel van die kleefkragte en is altyd teenwoordig tussen opervlaktes wat met mekaar in aanraking kom wanneer mikro-materiale gehanteer word. Van der Waalskragte kan egter voordelig gemanipuleer word in 'n mikro-materiaalhanteringsituasie. Hierdie artikel toon hoedat Van der Waalskragte voordelig gebruik kan word wanneer silwer-, koper- en aluminiumbedekkings met 'n wgk oppervlakgrofheid tussen 0.5 nm en 2.72nm, wat deur die elektronstraalverdamping (e-straal) metode geproduseer word, gehanteer moet word. Daar is gevind dat hierdie bedekkings Van der Waalskragte tussen 17nN en 314nN uitoefen. Die Van der Waalskragte kan gebruik word vir betroubare mikro-materiaalhantering.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License