Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
KEELEY, A.L.; VAN WAVEREN, C.C. and CHAN, K.-Y.. A longitudinal study of the indicators and factors for successful six sigma deployment in the South African mining industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.167-191. ISSN 2224-7890.
Die ontplooiing van die sogenaamde "Six Sigma"-metode het 'n bydrae gemaak tot bedryfsuitnemendheid deur verbeterde sakepraktyke aan te moedig in die bereiking van laer koste en verbeterde wins. Verslag word gedoen oor 'n versameling van sake-indikatore en suksesfaktore in 'n gevallestudie van 'n Suid-Afrikaanse mynmaatskappy. Voorstelle word gemaak oor die aanwending van nege suksesfaktore wanneer die "Six Sigma"-metode gebruik word.