Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
ESFANDIAR, H. e DANESHMAND, S.. Nonlinear dynamic analysis and state space representation of a manipulator under viscoelastic material conditions. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.136-151. ISSN 2224-7890.
'n Voigt-Kelvin saamgestelde model word in 'n nie-reglynige dinamiese oplossingsruimte gebruik om 'n soepel hanteringsrobot te ontleed. Die modellering is daartoe instaat om nie-linêre dinamiese vertoning van styfheid wat ontstaan wees sentrifugale en Corioliskragte te ontleed. Die modelvergelykings is gebaseer op die Hamiltonbeginsel. Simulasieresultate toon betekenisvolle verbetering van sisteemgedrag. Verdere ontledings handel oor strukturele demping en vibrasie-amplitude.