SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número1An unlikely suitor: industrial engineering in health promotionAssessment of the quality of service provided by a national regulatory institution índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 1012-277X

Resumo

DE WET, B.  e  VISSER, J.K.. An evaluation of software project risk management in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp. 14-29. ISSN 1012-277X.

Die suksestempo van sagteware ontwikkelingsprojekte oor die wêreld is tans laag en volg die tendens reeds vir 'n aantal dekades. Die toepassing van projek risikobestuur het die suksestempo vir sagtware projekte wel verbeter in ontwikkelde lande. Hierdie studie het 'n ondersoek gedoen om te bepaal of die suksestempo van sagteware projekte in Suid Afrika ook laag is, en of die toepassing van risikobestuur vir sagteware projekte die suksestempo kan verbeter. Die resultate van die studie het aangetoon dat die gemiddelde suksestempo van sagteware projekte in Suid Afrika wel baie laag is, en dat die projekte dikwels soorgelyke risiko's ervaar as in die ontwikkelde wêreld. Die studie het ook bevind dat sagteware projekte waar risikobestuur toegepas is beter presteer het as projekte sonder risikobestuur. Die studie het ook aangedui dat die meerderheid sagteware maatskappye in Suid Afrika gebruik maak van ad hoc risikobestuur prosedures wat intern ontwikkel is, en dus nie formele prosedures gebruik nie.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License