Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
WANG, Xiaojia; CHEN, Zhiqiang y YANG, Shanlin. Forecasting modeling and simulation analysis of a power system in China, based on a class of semi-parametric regression approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.154-168. ISSN 2224-7890.
OPSOMMING Die vooruitskatting van elektrisiteitverbruik is een van die belangrikste uitdagings in elektrisiteitstelselbeplanning. Dié artikel bevat 'n verbeterde, semi-parametriese regressie-model, wat gebruik maak van die Studentverdelingsfunksie van residuee om die nie-para-metriese komponent van die tradisionele semi-parametriese model te vervang, en sodoende die effekte van die residuversteuringsterm uit te skakel. In vergelyking met algemene lineêre modelle, kan die model statistiese afleidings maak en outomaties die grenseffek reguleer, wat lei tot groter akuraatheid van die vooruitskatting. 'n Gevallestudie wat gebruik maak van data van China demonstreer die effektiwiteit van die benadering.