Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
KAUR, P. and KUMAR, A.. A new ranking approach and its application to solving fuzzy critical path problems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.91-102. ISSN 2224-7890.
Daar bestaan verskeie metodes om wasige kritieke padprobleme op te los wat rangordening toepassings gebruik om wasige getalle te vergelyk. In dié artikel word 'n paar wasige kritieke padprobleme gekies om te bewys dat die resulte verkry met die wasige kritieke padmetode, wat bestaande rangordening benaderings gebruik, nie voldoende is volgens lewenswerklike voorbeelde nie. Om gepaste resultate te kry word 'n nuwe rangordening benadering, die 'Mehar rangordening benadering', voorgestel om LR plat, wasige getalle te vergelyk. Om die voordele van die Mehar benadering te wys word geselekteerde probleme opgelos met beide bestaande metodes en die Mehar rangordening benadering. Die resultate bewys dat die verkreë resultate gepas is.