Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
KALJUN, J. y DOLAK, B.. Ergonomic design recommendations based on an actual chainsaw design. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.215-229. ISSN 2224-7890.
By die ontwerp van gehaltegoedere moet aandag gegee word aan verskeie faktore soos die Ergonomie. Die produkontwerper moet deeglike kennis dra van die verbruikersbehoeftes. Daarbenewens moet hy liefs ook gebruik maak van 'n intelligente sisteem vir ontwerphulp. Die navorsing is toegespits op datasteun vir 'n kettingsaagontwerp en toon hoe die intelligente sisteem betekenisvolle ondersteuning verleen.