Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
RADMEHR, F. and GHARNEH, N.S.. Forecasting method based on high order fuzzy time series and simulated annealing technique. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.176-190. ISSN 2224-7890.
Die navorsing handel oor 'n voorgestelde wasige vooruitskatting vir studente-inskrywing by die Universiteit van Alabama. 'n Nuwerwetse louter heuristiese simulasie-algoritme word gebruik. Die model word onder andere beheer deur 'n Taguchi optimiseringstegniek. Die modelresultate toon 'n verbetering op ander bestaande metodes.