Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
CONRADIE, P.J.T.; OOSTHUIZEN, G.A.; TREURNICHT, N.F. y AL SHAALANE, A.. Overview of work piece temperature measurement techniques for machining of Ti6Al4V. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.116-130. ISSN 2224-7890.
Ti6Al4V is een van die mees gewilde lugvaart allooie, maar sy masjinering is 'n uitdaging. Bestaande navorsing dek beitelslytasie omvattend. Die termiese effek van masjinering op werkstuk integriteit, insluitend vermoeiingleeftyd, het egter veel minder dekking geniet. Temperatuurmeting wat in hierdie studie ondersoek word, word as 'n sleuteltegnologie beskou. Twee kategorië metodes is ondersoek, nl stadige kontakmetodes en optiese metodes met vinnige respons, wat die meting van oorgangsverskynsels moontlik maak. Eksperimentele werk wat beide optiese vesel tweekleurpirometrie en termiese kamera tegnieke insluit bewys die tegnieke as geskik vir die benodigde navorsing.