Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
BOIVIE, K.; KARLSEN, R. and YSTGAARD, P.. The concept of hybrid manufacturing for high performance parts. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.106-115. ISSN 2224-7890.
Die ontwikkeling van byvoegende vervaardigingstegnologie vir metaal het die peil bereik waar prosesse in staat is om komplekse meetkundes te vervaardig met nywerheidsgraad materiale. Die tegnologie ondervind egter strawwe mededinging vanaf konvensionele masjinering ten opsigte van produksienetheid, akkuraatheid en oppervlakte-afwerking. Die twee mededingende metodes kan egter tesame gebruik word as 'n bastersisteem soos getoon deur voortgaande industriële gevallestudies.