Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
MERKT, S.; HINKE, C.; SCHLEIFENBAUM, H. y VOSWINCKEL, H.. Geometric complexity analysis in an integrative technology evaluation model (ITEM) for selective laser melting (SLM). S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.97-105. ISSN 2224-7890.
Selektiewe lasersmelting word geleidelik 'n gangbare ekonomiese keuse vir die vervaar-diging van opeenvolgende komplekse onderdele. Die navorsing is toegespits op die ontleding van meetkundige kompleksiteit as 'n gedeelte van 'n integrerende tegnologiese evalueringsmodel. Gemeet teen konvensionele evalueringsmodelle behandel die genoemde metode interaksies tussen produkte- en prosesinnovasies wat gegenereer word. Die navorsing behandel 'n kompleksiteitsontleding van 'n toetsonderdeel van die firma FESTO AG. Die resultaat toon hoe kompleksiteits-analise gebruik kan word as die vertrekpunt vir eienskapsgebaseerde analise.