Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
CHUNG, Y.C. et al. The correlation between business strategy, information technology, organisational culture, implementation of CRM, and business performance in a high-tech industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.1-15. ISSN 2224-7890.
In hierdie artikel word die korrelasie tussen die tipe ondernemingstrategie, die gebruik van inligtingtegnologie, die tipe organisasiekultuur, die implementeringsvlak van kliëntverhou-dingsbestuur (CRM) en ondernemingsprestasie in hoë-tegnologie-ondernemings ondersoek. Die resultate toon dat beter kliëntverhoudingsbestuur 'n poisitiewe invloed het op ondernemingsprestasie. Om ondernemingsprestasie te verbeter, is dit nodig om die differensiasie strategie, die gebruik van inligtingstegnologie asook die implementering van CRM-aktiwiteite te versterk.